stud
auctions

stud Auctions

Agra operates throughout Namibia providing a marketing platform to producers of both large and small stud breeding stock.

Agra makes it easy for you to find more information about upcoming auctions in your area. Simply select your criteria from the options available in at least one of the drop down fields below, and click on the button to "Filter" the auction search.

Date: 11 August 2022
11:00
In: Gobabis
GOBABIS BONSMARA AUCTION (online & on-site)
Description:

Gobabis Bonsmara ONLINE
GOBABIS BONSMARA AUCTION, AGRA Auction Pen - Gobabis, 11 August 2022, 11:00 (online & on-site)

Click here to download the Gobabis Bonsmara Auction Catalogue

PND19-0007
PND19-0007
PND19-0017
PND19-0017
PND19-0020
PND19-0020
HMB19-0089
HMB19-0089
'n Goed bespierde, ?aanmekaar? bul met sterk beenstruktuur en goeie breedte oor die hakke, goeie kapasiteit, mooi diepte, goeie manlikheid, goeie breedte, mooi gladde vel en haar. Hy behoort goed te doen in kruisteelprogramme om bouvorm, breedte en na-speense groei te verbeter. Gebruik hom slegs op koeie as ?n sterk ?multiplier? vir speenkalf- en os-produksie.
HMB19-0091
HMB19-0091
'n Diep donkerrooi, mediumraam bul met baie mooi gladde vel en haar. Korrekte beenstruktuur met 'n goeie kapasiteit middelstuk en goeie diepte in die voorkwart. Goeie bevlesing, mooi manlikheid met goeie balans. Die ideale kalfgemak bul vir verse 'n
HMB19-0113
HMB19-0113
'n Baie bekoorlike, top kwaliteit bul. Goed ontwikkelde oogbanke, goeie skof en verdonkering oor die nek, goeie lengte, breedte en diepte van lyf . 'n Bul met baie kapasiteit! Ideal raamgrootte, gebruik as 'n
HMB19-0118
HMB19-0118
Hier kom vleis! 'n Indrukwekkende multi-purpose bul met gewelde breedte en kapasiteit, baie goeie diepte van lyf en robuuste bouvorm. Goeie manlikheid, besondere lengte, goeie bene, gladde vel en haar. Besonderse teelwaardes vir speen, na-speense groei en velddoeltreffendheid. 'n
HMB19-0163
HMB19-0163
'n Kalwingsgemak bul, mooi balans, voldoende bespiering, ideale raamgrootte en goeie middelstuk. Baie veilige teelwaardes met ideale geboortegewig om verse mee oop te maak. ?n baie veilige ?boerderygemak? bul.
ERH19-0046
ERH19-0046
Is 'n mediumraam bul wat net op koeie gebruik moet word.Glansend blink van vel en haar, sterk skofontwikkeling, lang kruishelling met goeie helling, korrekte stertaanhegting en lang stert. Opvallend is die los en dik velle by die keel. Sal goed doen in beide speenkalf en osproduksiestelsels.
ERH19-0054
ERH19-0054
Sterk mediumraam bul met baie goeie bouvorm, breedte, bespiering, mooi diepte deur die voorlyf met goeie kapasiteit en goeie lengte.Gebruik hom net op koeie. Sal goed doen in beide speenkalf en osproduksiestelsels.
ERH19-0057
ERH19-0057
Baie sterk kommersiële bul .Gebruik net op koeie. Mooi in balans met goeie bespiering, goeie diepte deur die voorlyf, sterk middelstuk en genoeg breedte reg deur.Hy sal uitstekend doen in beide speenkalf en osproduksiestelsels.
ERH19-0059
ERH19-0059
Hy vertoon baie goeie bouvorm, is goed bespierd, met baie kapasiteit en goeie sprong van rib, ?n diep voorlyf en hy is breed reg deur. Toplyn is sterk en breed, en die kruishelling is goed gevul met vleis. Sy bene is sterk met goeie breedte oor die hakke en goeie kloue. Gebruik hom net op koeie. Sal goed doen in beide speenkalf en osproduksiestelsels.
ERH19-0097
ERH19-0097
Mediumraam bul met goeie bouvorm, kapasiteit en lengte, mooi breedte en goeie bespiering. Hy wys sterk sekondêre manlikheid met goeie verdonkering, skrotumomtrek is groot en dit hang netjies. Gebruik hom net op koeie. Sal goed doen in beide speenkalf en osproduksiestelsels.
ERH19-0128
ERH19-0128
Baie mooi bul wat net op koeie gebruik moet word. Vertoon goeie aanpasbaarheid eienskappe met blinkgladde vel, kort haar, dik velvoue, goeie keelvel en lang stert. Sterk manlikheidseienskappe ? sterk kop, goeie breedte tussen die oë, mooi oogbankontwikkeling en sterk bek. Sal goed doen in osproduksiestelsel.
HART19-0197
HART19-0197
Lang, goed bespierde bul met uitstekende vleiseienskappe. Die 5 belangrike ?SUPER? Indekse is bo rasgemiddeld. Geteel uit die beste moederlyne in die kudde. Veldprestasie, kwaliteit en winsgewindheid is sy ?SUPER? sterkpunte.
HT19-0454
HT19-0454
Klipharde en goed aangepasde bul met uitstekende bouvorm en breedte. Presies die ?right size right type? vir die sandareas. Gebruik hom om top speenkalwers en osse met die regte bouvorms te teel. Tipiese Hartebeestloop ?Performance Driven? bul.
CCB19-0023
CCB19-0023
CCB19-0024
CCB19-0024
HMB19-0071
HMB19-0071
Die ideale mediumraam speenkalf en os-produksie bul. Goeie bouvorm, goeie balans, mooi lengte en vol bespiering op die agterkwart, manlike kop, mooi gladde vel en haar, en ideale skedevorm. Goeie teelwaardes vir speen en na-speense groei. Met GDT- en Kleiber-indekse van 133 en 123 is hy een van die top presteerders in sy groep vir groei en velddoeltreffendheid. Gebruik hierdie ?multiplier? om groei en gewig op jou kalwers te sit! Sy vader HART 16-375 teel baie mooi groei en aanpasbaarheid. Lot 14 is ?n baie goeie voorbeeld hiervan. Gebruik hom met gemoedsrus in jou kudde!
HMB19-0116
HMB19-0116
HMB19-0180
HMB19-0180
?n Baie mooi gebalanseerde, ?no nonsense? bul. Goeie middelstuk, sterk bene, goeie bouvorm en goeie bevlesing. Die geskikte ?all rounder? bul met veilige teelwaardes. Gebruik hom as ?n ?all rounder? ? die kalfgemak bul met goeie groei en bouvorm. Hy het ?n uitstekende moeder, met goeie vrugbaarheid en goeie aanpasbaarheidseienskappe. Uit sy vaderlyn bring ons bouvorm en manlikheid in. ?n ?Multiplier? om goeie gene in ?n ekstensiewe speenkalf-kudde te vestig.



To view more videos of the auction animals on YouTube, click here..>>

ON OFFER

± 25 Top Bonsmara bulls

ENQUIRIES
Paul Klein
+264 81 128 6731
Agra Stud Services
+264 61 290 9226


Contact Person for this Auction

Name: Paul Klein
Email: paulk@agra.com.na
Tel: +264 61 290 9339 | Cell: +264 81 128 6731 | Fax: Not applicable
auctions pro vision safari den diy vetmed rosenthal properties auau valley

DISCLAIMER | TERMS AND CONDITIONS | © COPYRIGHT 2021 AGRA LIMITED