stud
auctions

stud Auctions

Agra operates throughout Namibia providing a marketing platform to producers of both large and small stud breeding stock.

Agra makes it easy for you to find more information about upcoming auctions in your area. Simply select your criteria from the options available in at least one of the drop down fields below, and click on the button to "Filter" the auction search.

Date: 18 July 2025
11:00
In: Otjiwarongo
TOP 10 BONSMARA AUCTION
Description:

TOP 10 BONSMARA AUCTION, online & on-site, Agra Auction Pens - Otjiwarongo, 18 July 2025 @ 11:00

ONDER BESKERMING VAN DIE BONSMARA BEESTELERSGENOOTSKAP!

Download the Auction Catalogue here...>> 


LOT 1
LOT 1
ERH23-010 Hierdie 2jr en 5 maande oue bul is n toonbeeld van kwaliteit en genetiese potensiaal. ERH 23-10 is opvallend met sy gladde vel, mooi pigmentasie en kompakte, bouvorm. Sy sterk toplyn, goeie bespiering en stewige agterkwart plaas hom in n klas van sy eie. Hy moet net op koeie gebruik word. Hoogtepunte: Baie goeie skrotum en netjiese skede, dekgeskik. Uitstaande beenstruktuur en mobiliteit. Goeie breedte en diepte, geteel vir vleisproduksie. Goeie temperament, maklik hanteerbaar. Afkomstig van betroubare prestasiegeteelde bloedlyne. n Uitstekende keuse vir die boer wat n bul soek met balans, stoetwaardigheid en langtermyn teelwaarde.
WAGB220028
WAGB220028
LOT 2
END22-0002
END22-0002
LOT 3
HMB22-51
HMB22-51
LOT 4
GMS21-0274
GMS21-0274
LOT 5
OBB22-0112
OBB22-0112
LOT 6
OBB22-0112 - 2
OBB22-0112 - 2
LOT 7
LOT 7
ERH22-083 n Kragtige en diep,kalfgemak bul met baie vleis en uitstekende lengte. ERH 22-83 kombineer balans, volwasse raamwerk en rasstandaard op n indrukwekkende wyse. Hy het n stewige voorlyf, goeie bespiering oor die kruis en sterk agterbene. Kenmerke: Perfekte skrotum en ferm skede, ideaal vir dek doeltreffendheid. Uitstekende loopvermoë met reguit bene en goeie kloue. Saggeaard temperament, maklik om te hanteer. Geteel uit prestasiebewese genetika. n Tipiese sire prospect met al die eienskappe wat tel, wees gereed om op hierdie topvleisbul te bie! Gebruik hom op koeie en verse.
WAGB220072
WAGB220072
LOT 8
END22-0009
END22-0009
LOT 9
HMB22-34
HMB22-34
LOT 10
GMS21-0254
GMS21-0254
LOT 11
OBB22-0087
OBB22-0087
LOT 12
LOT 13
LOT 13
ERH22-140 Hierdie indrukwekkende twee en n halfjaar oue bul toon al die kenmerkende eienskappe van n kwaliteit Bonsmara: Sterk kop en goed ontwikkelde nek, dra by tot uitstekende manlikheid en geslagstypering. Diep, breë lyf, goeie kapasiteit en voeromsetvermoë, met sterk toplyn. Glad, donker rooi pels, n aanpasbare bul vir verskillende omgewings. Sterk bene en stewige kloue, uitstekende mobiliteit en uithouvermoë in weidingstoestande. Goed geplaasde skrotum, goeie reproduksie-eienskappe. Uitstaande vleispotensiaal, ideaal om massa en groei aan nageslag oor te dra. Hierdie bul is n goeie keuse vir telers wat mik na vrugbaarheid, aanpasbaarheid en gebalanseerde prestasie. n Ware belegging in jou kudde se genetiese vooruitgang. Gebruik hom op koeie.
WAGB220067
WAGB220067
LOT 14
WAGB220067 - 2
WAGB220067 - 2
END22-0011
END22-0011
LOT 15
HMB22-0185
HMB22-0185
LOT 16
GMS21-0255
GMS21-0255
LOT 17
LOT 18
LOT 18
ERH22-117 All Rounder bul vir gebruik op beide verse en koeie. Hierdie jong bul kombineer uitstekende vleiseienskappe met n goeie rasstandaard: Lang, reguit toplyn, getuig van goeie rugsterkte en dra by tot hoë karkaskwaliteit. Goed gevulde agterlyf en heupbreedte, waardevol vir groei en massa-oordrag na nageslag. Donker rooi, gladde vel, aanpasbaar en maklik om in kondisie te hou. Sterk kop en manlike voorkoms, goeie geslagstypering. Goed geplaasde, simmetriese skrotum, goeie vrugbaarheidseienskappe. Soliede beenstruktuur en klouvorming. Geskik vir weidingstoestande en groot aanpasbaarheid. n Bul wat n baie mooi balans tussen tipe, kapasiteit en funksionaliteit bied. Ideaal vir telers wat genetiese vooruitgang in hul kudde wil verseker.
WAGB220074
WAGB220074
LOT 19
HMB22-32
HMB22-32
LOT 20
GMS21-0294
GMS21-0294
LOT 21
LOT 22
LOT 22
ERH22-176 - Hierdie twee en n half jaar oue bul is n puik voorbeeld van gebalanseerde Bonsmara-tipe en stoetkwaliteit: Lang, diep lyf, uitstekende kapasiteit en voeromsetvermoë, met goeie vleisaanwaspotensiaal. Breë agterkwart, sterk spierontwikkeling en goeie spiertonus. Manlike kop en sterk nek, goeie geslagstypering en n imposante voorkoms. Reguit ruglyn en sterk bene, geskik vir aanpasbaarheid en veldtoestande. Donker rooi, gladde pels, maklik om kondisie te handhaaf in verskillende klimaatstoestande. Netjiese, simmetriese skrotum. Aanduidend van goeie vrugbaarheid en teelvermoë. n Veeldoelige bul wat ideale genetika vir beide kommersiële en stoetprodusente bied. Perfek vir telers wat soek na balans tussen groei, uithouvermoë en funksionele doeltreffendheid. Gebruik hom op koeie en uitgegroeide verse.
WAGB230001
WAGB230001
LOT 23
WAGB230001 - 2
WAGB230001 - 2
HMB22-0066
HMB22-0066
LOT 24
GMS21-0269
GMS21-0269
LOT 25
LOT 26
LOT 26
ERH22-177 - n Swaar, goedgeboude jong bul wat sterk vleiseienskappe en goeie funksionele eienskappe toon: Baie goeie lengte en diepte, dra by tot massa en uitmuntende voeromset. Reguit ruglyn en sterk toplyn, ideaal vir goeie karkaskwaliteit en duursaamheid. Vol, goed ontwikkelde agterkwart, sterk spieraanhegting en uitstekende bespiering. Manlike kop met sterk nekspiere, goeie geslagstypering. Gladde vel, aanpasbaar vir uiteenlopende produksie-omgewings. Stewige beenstruktuur en goeie kloue, geskik vir ekstensiewe weiding. Netjiese, simmetriese skrotum, belangrik vir vrugbaarheid en betroubare teelprestasie. n Bul wat waarde gaan toevoeg vir beide stoet- en kommersiële kuddes deur vleispotensiaal, geharde aanpasbaarheid en goeie teelvermoë te kombineer. Gebruik hom net op koeie.
HMB22-0101
HMB22-0101
LOT 27
LOT 28
LOT 28
ERH22-114 - Hierdie indrukwekkende jong bul toon uitstekende ras- en vleiseienskappe. Met n stewige raam, goeie bespiering en 'n sterk toplyn, is ERH 22-114 die ideale kandidaat vir produsente wat kommersiële kuddes wil verbeter. Hy vertoon: Goeie skrotumontwikkeling. Netjiese en ferm skede, n Vriendelike, hanteerbare temperament. Sterk beentipe en mooi kloue. Gebore uit n beproefde lyn met bewese teelvermoë. Hierdie bul is gereed om werk te doen, moenie die geleentheid mis om hom aan jou kudde toe te voeg nie! Gebruik hom net op koeie.
HMB22-149
HMB22-149
LOT 29
Hochfeldstreek Bonsmaras
Hochfeldstreek Bonsmaras
Hochfeldstreek Bonsmaras
Hochfeldstreek Bonsmaras
Odussa Bonsmara Heifers
Odussa Bonsmara Heifers
Endelela Bonsmara Heifers in-calf
Endelela Bonsmara Heifers in-calf



TO VIEW MORE YOUTUBE VIDEOS OF ANIMALS ON AUCTION, CLICK HERE... >>

AANBOD:
25 Top Keuse Bonsmara Bulle
20 Bonsmara Vroulike Diere

200km GRATIS aflewering van bulle (op begaanbare paaie)

NAVRAE:
Hella Coetzee
+264 81 203 6484
Paul Klein
+264 81 128 6731

NEW TO THE SWIFTVEE PLATFORM?
Create an account here: https://auctions.swiftvee.com/users/sign_up

Digital Auction REGISTRATIONS CLOSE Thursday, 17 July 2025 @ 17:00.

All Agra Auctions clients MUST be FIA registered to participate in ANY auction.
Follow the link for more information https://identitytoday.com.na/agra-ekyc

 

Contact Person for this Auction

Name: Paul Klein
Email: paulk@agra.com.na
Tel: +264 61 290 9339 | Cell: +264 81 128 6731 | Fax: Not applicable
auctions pro vision safari den diy vetmed rosenthal properties auau valley

DISCLAIMER | TERMS AND CONDITIONS | © COPYRIGHT 2021 AGRA LIMITED